Jobs at OVK
13 open OVK jobs in South Africa, including Administration and General. Official listings, free to apply. Apply online today on FreshTalent.
OVK vacancies by type
Current OVK job listings
Product line manager (Purchases) / Produkreeks Bestuurder (Aankope)
Kern doel van die pos:Om ’n mededingende, beskikbare en winsgewende insethandel-produkreeks, met spesifieke fokus op landbouchemie, kunsmis en saad, oor die OVK-groep se takke te …
Skedulerings en Onderhouds Assistent / Scheduling and Maintainance Assistant
Kern doel van die pos:Verseker tydige en ekonomiese brandstofvoorsiening aan alle bedryfspunte, met deurlopende kommunikasie en gestruktureerde koördinering van herstel- en instandhoudingsake.Minimum Vereistes:Matriek; toepaslike naskoolse …
Product Line Manager (Irrigation) / Produkreeks Bestuurder (Besproeing)
Kern doel van die pos:Om ’n mededingende, beskikbare en winsgewende besproeiingsprodukreeks oor takke en DC te bestuur.Bestuur die besproeiingsprodukreeks, sentrale voorraadbeplanning en verskafferkoördinering vir takke …
Aankope Assistent: Insethandel / Purchasing Assistant: Agricultural Inputs
Kern doel van die pos:Om die administratiewe akkuraatheid en opvolg van aankope en produkdata vir landbouchemie, kunsmis en saad binne die OVK-groep te verseker.Verseker akkurate …
Aankope Assistent: Besproeing / Purchasing Assistant: Irrigation
Kern doel van die pos:Om die administratiewe akkuraatheid en opvolg van besproeiingsaankope en produkdata te verseker.Verseker akkurate aankope-administrasie, tydige opvolg en betroubare AS400-prys- en besteldata …
Assistant Branch Manager / Assistent Branch Manager
Kern doel van die pos:Deelnemende en ondersteunende bestuur tot die winsgewendheid en volhoubare lewering van handels-en-landbouprodukte en dienste aan kliënte in ’n gegewe area\gebied.Minimum Vereistes:Graad …
Gegradueerde Program: Motorhandelaarsbedryf / Graduate Programme: Motor Dealership Industry 2027
Uitstekende loopbaangeleentheid!!!OVK Motors in Ladybrand is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde kandidaat met ‘n lewendige belangstelling in die motorindustrie om by die …
Markerter Agricultural Equipment / Bemarker Heelgoedere
Kern doel van die pos:Winsgewende verkoop van Heelgoedere en om kliënte tevredenheid te verseker.Minimum Vereistes:Graad 12;Vorige ondervinding in die heelgoederebedryf;Geldige rybewys.Vaardighede:Bemarkingsvaardigheid;Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in …
Versekeringsbeampte / Insurance Officer
Kern doel van die pos:Effektiewe hantering van alle administratiewe take, eise en onderskrywing navrae met betrekking tot versekering.Vereistes:Graad 12;FAIS Akkreditasie (relevante kwalifikasie, RE5 & CoB). …
Assistant Silo Manager / Assistent Silo Bestuurder
Kern doel van die pos:Staan Silo Bestuurder by in effektiewe bestuur van silo ten einde winsgewendheid te verseker.Minimum Vereistes:Graad 12;4 Jaar Graan/Silo ondervinding;Berokings kursus voltooi;Gradeeringskursusse …
Credit Manager / Kredietbestuurder
Kern doel van die pos:Verhoog die winsgewendheid van OVK Groep en beperk risiko’s deur die effektiewe bestuur en invordering van debiteure rekeninge.Minimum Vereistes:Graad 12 (toepaslike …
Motorwerktuigkundige / Motor Mechanic
Kern doel van die pos:Herstel van voertuie volgens Toyota standaarde.Minimum Vereistes:Graad 12;Kwalifiseerde diesel werktuigkundige;Toepaslike Ambag kwalifikasie (RED Seal Trade Test);Bestuurslisensie;Min 5 jaar Toyota ondervinding as …
Administrasie Klerk / Administration Clerk
Kern doel van die pos:Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die Logistieke afdeling.Minimum Vereistes:Graad 12 met rekeningkunde;2 jaar administratiewe ondervinding verkieslik in …
How to apply for OVK jobs
Open any listing above and use the apply link, which goes to the official OVK careers site. FreshTalent never charges a fee to apply. If anyone asks you to pay for a OVK job, it is a scam.